BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MCTennis - ECPv6.0.8//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:MCTennis
X-ORIGINAL-URL:http://mctennis.co.za
X-WR-CALDESC:Events for MCTennis
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:UTC
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0000
TZOFFSETTO:+0000
TZNAME:UTC
DTSTART:20230101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=UTC:20230524T150000
DTEND;TZID=UTC:20230524T180000
DTSTAMP:20260921T093740
CREATED:20230515T092453Z
LAST-MODIFIED:20230515T092453Z
UID:530-1684940400-1684951200@mctennis.co.za
SUMMARY:L/S Menlopark Tennisproewe
DESCRIPTION:  \n \nOm die spanne vir die 3de kwartaal se liga vas te stel\, sal daar tennisproewe plaasvind. \nLet asb daarop dat indien u kind aan die proewe deelneem hy/sy hom/haar beskikbaar stel vir die liga gedurende die 3de kwartaal. \nDie inskrywingsfooi beloop R70 per speler en sal kontant betaalbaar wees by die bane. \nDie proewe is vir enige speler wat kan dien en kan telling hou (volbaan).  Indien daar spelers is wat nog nie op die regte standaard is nie\, is hulle welkom om die inligting op hierdie webwerf te kry onder “Coaching” . \nAlle wedstryde word by Groenkloof Tennis Stadion(Hv George Storrar/Florence Ribeiro) gespeel. Vervoer is elke ouer se eie verantwoordelikheid. As daar ‘n probleem is met vervoer\, is u welkom om vir my ‘n e-pos te stuur.
URL:http://mctennis.co.za/event/l-s-menlopark-tennisproewe/
LOCATION:Groenkloof Tennis Stadium\, Corner of George Storrar and Florence Ribeiro street\, Pretoria\, 0184\, South Africa
END:VEVENT
END:VCALENDAR