- This event has passed.
L/S Constantia Park Tennisproewe 2de Been
October 31, 2025 @ 8:00 am - 11:00 am
R80
Om die spanne vir die 1ste kwartaal se liga vas te stel, sal daar tennisproewe plaasvind.
Let asb daarop dat indien u kind aan die proewe deelneem hy/sy hom/haar beskikbaar stel vir die liga gedurende die 3de kwartaal.
Die inskrywingsfooi beloop R80 per speler.
Gebruik gerus die skakel om te betaal. Verwysing : CP Naam en van Speler : https://pos.snapscan.io/qr/5_AKWToy
Die proewe is vir enige speler wat kan dien en kan telling hou (volbaan). Indien daar spelers is wat nog nie op die regte standaard is nie, is hulle welkom om die inligting op hierdie webwerf te kry onder “Coaching” .
Alle wedstryde word by Groenkloof Tennis Stadion(Hv George Storrar/Florence Ribeiro) gespeel. Vervoer is elke ouer se eie verantwoordelikheid. As daar ‘n probleem is met vervoer, is u welkom om vir my ‘n e-pos te stuur.

