Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

L/S Menlopark Tennisproewe

May 24, 2023 @ 3:00 pm - 6:00 pm

R70

 

Om die spanne vir die 3de kwartaal se liga vas te stel, sal daar tennisproewe plaasvind.

Let asb daarop dat indien u kind aan die proewe deelneem hy/sy hom/haar beskikbaar stel vir die liga gedurende die 3de kwartaal.

Die inskrywingsfooi beloop R70 per speler en sal kontant betaalbaar wees by die bane.

Die proewe is vir enige speler wat kan dien en kan telling hou (volbaan).  Indien daar spelers is wat nog nie op die regte standaard is nie, is hulle welkom om die inligting op hierdie webwerf te kry onder “Coaching” .

Alle wedstryde word by Groenkloof Tennis Stadion(Hv George Storrar/Florence Ribeiro) gespeel. Vervoer is elke ouer se eie verantwoordelikheid. As daar ‘n probleem is met vervoer, is u welkom om vir my ‘n e-pos te stuur.

Details

Date:
May 24, 2023
Time:
3:00 pm - 6:00 pm
Cost:
R70

Venue

Groenkloof Tennis Stadium
Corner of George Storrar and Florence Ribeiro street
Pretoria, 0184 South Africa
Phone:
0825327565
Scroll to Top