Latest Past Events
MCTennis Clinic and Tournament
Lynnwood Tennis Club 352 Rosemary, Lynnwood, Pretoria13 – 15 July 2026 | 08:00 – 12:00 Join us for three action-packed mornings of tennis fun! Players will develop and improve their fundamental tennis skills through engaging drills, games, and professional coaching sessions. The clinic concludes with a fun tournament where players can put their new skills into practice in a friendly and …
L/S Anton van Wouw Tennisproewe – 2de Been
Groenkloof Tennis Stadium Corner of George Storrar and Florence Ribeiro street, PretoriaOm die spanne vir die 3de kwartaal se liga vas te stel, sal daar tennisproewe plaasvind. Let asb daarop dat indien u kind aan die proewe deelneem hy/sy hom/haar beskikbaar stel vir die liga gedurende die 3de kwartaal. Die inskrywingsfooi beloop R80 per speler. Gebruik gerus die skakel om te betaal. Verwysing : AvW …
L/S Anton van Wouw Tennisproewe – 1ste Been